Boggomsbaai – Episode 16

boggomsbaaiDaan oorweeg dit om self Nigerië toe te gaan om te gaan help soek na Gysbert en vra Estelle raad. Mossie neem vir Lien van die koeksisters en verneem iemand stig doelbewus brande in die omgewing.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae