Boggomsbaai: Episode 26

boggomsbaaiMossie verneem dat Wilfred eintlik vir Ganiefa gejok het oor wat die dokter gesê het oor sy gesondheid. Ruan en Daan vestig ‘n tydelike basis naby die Fula-stam se kraal in Nigerië. Mossie soek vir Lien en vind haar in die Melkhoutbos.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae