Boggomsbaai: Episode 30

boggomsbaaiRuan en Daan vertrek op die missie om vir Gysbert te gaan red uit die rebelle-kamp in Nigerië maar ontvang ’n brief as hulle by die Fula-kraal aankom.  Ganiefa vra vir Mossie uit oor sy visvang uitstappie saam met Wilfred.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae