Boggomsbaai – Episode 34

boggomsbaaiGaniefa konfronteer Wilfred oor die pille wat sy ontdek het in sy kas en hy vertel Ganiefa die waarheid. Mossie vertel vir Estie van die joernalis wat ʼn storie wil skryf oor Lien in die Melkhoutbos

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae