Boggomsbaai – Episode 35

boggomsbaaiGaniefa ontvang ʼn oproep van die joernalis wat ʼn storie oor Lien wil skryf wat Mossie gereël het. Ganiefa tugtig Mossie dat hy so onnadenkend kan wees. Ruan en Daan maak intussen gereed vir die aanval op die rebellekamp in Nigerië.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae