Boggomsbaai – Episode 37

boggomsbaaiMossie gaan verras Lien met ʼn liedjie wat hy spesiaal vir haar sing en besef dat daar groot fout met haar is. Wilfred vra raad by Estie oor hoe om die situasie met Ganiefa jeens sy siekte en moontlike operasie te hanteer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae