Boggomsbaai – Episode 4

boggomsbaaiLien probeer by Daan uitvind of hy al iets van Ruan gehoor het. Estelle is kwaad vir Mossie oor hy by die polisie bedank het en voortaan vir Gysbert gaan werk. Mossie gaan spog met sy nuwe bakkie by Lien, maar sy is glad nie beïndruk nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae