Boggomsbaai – Episode 42

boggomsbaaiLouise vra vir Daan uit oor Lien en die mense op Boggomsbaai. Wilfred vertel vir Ganiefa skokkende nuus oor Cobus Groenewald wat hom voorgedoen het as ʼn joernalis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae