Boggomsbaai – Episode 43

boggomsbaaiMossie loop Dapat Arendse trompop in Poppedorp en konfronteer hom oor Lien en Cobus Groenewald se verdwynings. Hy neem ook ʼn drastiese besluit oor sy loopbaan. Ganiefa en Wilfred kry sekerheid oor Wilfred se hartprobleme by die dokter.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae