Boggomsbaai – Episode 74

boggomsbaaiLouise pas die rokke aan wat Estelle vir haar gekoop het om te dra en hulle bespiegel of die ongebore baba ʼn seuntjie of ʼn dogtertjie gaan wees. Ruan daag onverwags by Estelle se huis op om met Louise te praat.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.