Groblerspruit: Episode 1


groblerspruitKom ontmoet ʼn handvol van die sentrale karakters betrokke by die familieplaas Groblerspruit in die Laeveld. Daar’s die held Roelof Grobler, werksaam in die IT-bedryf; sy meisie, die jaloerse Sanet Boshoff en sy ma Susan wat hom as enkelouer in die stad grootgemaak het. ʼn Telefoonoproep verander egter Roelof en sy mense se lewens en toekoms dramaties.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Jeanette Rossouw ·

Goeie naand, dankie vir al die lekker nuus artikels. Geniet dit baie. Wil net vir julle se dat ek glad nie Groblerspruit kan luister nie. Videos en ander goed wel. Ek het so uitgesien na die verhaal en nou kan ek nie :( dit gee vir my die “bar” maar begin speel net nooit nie. Hoop dit kan reggestel word. O ja, ek het n Blackberry.

Dankie & Lekker aand.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.