Groblerspruit: Episode 11


Carmin Coetzer Groblerspruit (Medium)

Carmin Coetzer is die stem van Minette. Foto: Verskaf.

Roelof se halfsuster Minette probeer vriende met hom maak en sy en Roelof se vriendin Sanet kom dadelik goed oor die weg. Hy is nie so seker dis ‘n goeie ding nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae