Groblerspruit: Episode 12


groblerspruitRoelof se trots, sy sportmotor, is in gedrang. Ons leer sy halfsuster, Minette, beter ken en Rachel, sy stiefma, se verskuilde agenda kom al hoe meer na vore. Groblerspruit lok Sanet… maar dit kan verhoudings vorentoe beduiwel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae