Groblerspruit: Episode 13


Christine Groblerspruit

Christine Voorendyk vertolk die rol van Sanet. Foto: Verskaf.

Sanet reël dat sy en Roelof oorslaap op Dullstroom op pad plaas toe. Teen sy verwagtinge in geniet hy dit baie. Is dit ‘n goeie ding dat Sanet meer tyd op Groblerspruit wil deurbring of het sy bymotiewe?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae