Groblerspruit: Episode 14


groblerspruitSanet begin Groblerspruit se ou plaasopstal skoonmaak en ontdek allerhande waardevolle meubels en skilderye. Wanneer sy en Roelof vir Armand ontmoet om ‘n besigheidstransaksie uit te praat, neem sy beheer oor. Dit voorspel niks goeds nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae