Groblerspruit: Episode 15


Marina Coetzee Groblerspruit

Marina Coetzee is die stem van Alida. Foto: Verskaf.

Sanet stamp koppe met Aletta op Groblerspruit. Sy en die mooi buurvrou Alida is ook haaks. Alida het goeie nuus vir Roelof, iets wat hy op dié stadium bitter nodig het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae