Groblerspruit: Episode 16


groblerspruitRoelof maak verrassende ontdekkings oor die erfplaas Groblerspruit se verlede… dit  gee hom toekomsplanne. Armand het skaamteloos bymotiewe met sy “hulp” aan Roelof. Alida maak ‘n aanbod aan Roelof wat hom verras.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae