Groblerspruit: Episode 17


groblerspruitIs daar iets meer as vriendskap aan die ontwikkel tussen Roelof se ma Susan en die familie-prokureur Douw? Oom Herklaas lig die sluier oor die eertydse koffie-bedryf op Groblerspruit en Oupa Roelf. Die plaas se renosters word geteiken.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae