Groblerspruit: Episode 19


groblerspruitDouw neem Susan uit, albei ontdek nuwe vreugdes. Sanet doen iets buitengewoons en dit maak Roelof bekommerd. Is Alida en Armand ooit vir mekaar bedoel? Daar’s trane en twyfel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae