Groblerspruit: Episode 2


groblerspruitGaan Roelof sy vervreemde pa se begrafnis bywoon en wat wil sy oupa se prokureur so dringend van hom hê? Roelof sal binnekort drastiese besluite moet neem wat hom uit sy gemaksone gaan lig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae