Groblerspruit: Episode 20


groblerspruitSusan en Douw arriveer op Groblerspruit. Roelof word deur Tant Aletta oor die kole gehaal en Sanet is die oorsaak. Dinge is aan die verander op die plaas en nie almal aanvaar dit ewe maklik nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae