Groblerspruit: Episode 21


groblerspruitSusan en Alida ontmoet mekaar vir die eerste keer. Tant Aletta beplan ʼn groot ete om Susan-hulle te verwelkom op Groblerspruit  maar Armand kaap dit. ʼn Olifanttrop sorg onverwags vir groot drama.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae