Groblerspruit: Episode 22


groblerspruitAl die plaasgaste keer terug Johannesburg toe, elk met sy eie warboel gedagtes. Douw maak ʼn impulsiewe voorstel wat Susan nie kan weier nie. Sanet nooi Minette vir ete, sy het groot nuwe planne waarvan Roelof nie moet weet nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae