Groblerspruit: Episode 24


groblerspruitMinette het groot nuus vir Sanet.  Dit herinner Sanet aan ʼn boodskap wat sy die vorige aand op iemand se foon gelos het, wat haar duur te staan kan kom. Armand gaan skielik Johannesburg toe en hy’s vaag oor die rede.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae