Groblerspruit: Episode 25


groblerspruitMinette stel haar ma Rachel en sakevennoot Sanet aan mekaar voor en die vonke spat dadelik tussen hulle. Armand is knaend op Sanet se spoor. Alida raak betrokke by Roelof se koffieplantasie en gaan wys hom een van die geheime wonders op haar plaas.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae