Groblerspruit: Episode 26


groblerspruitRoelof kom goed op dreef met die bouery op Groblerspruit, danksy Alida. Rachel het groot planne om geld te maak maar sy soek op die verkeerde plek en by die verkeerde mens. Minette  vra Sanet se hulp om ‘n hartsdroom van haar te bewaarheid.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae