Groblerspruit: Episode 27


groblerspruitAlida en Roelof is op pad waterval toe maar wat hy nie weet nie, is dat daar leeus is op Groblerspruit. Ongesiens verdiep hulle verhouding. Onmin tussen Minette en haar ma, Rachel, duur voort – dié keer oor haar pa se voertuie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae