Groblerspruit: Episode 29


groblerspruitSanet maak ‘n plan om ‘n gelyke vennoot in die besigheid te word. Roelof en Alida maak ook dringend planne… om die sekuriteit by die renosterkamp op te knap. ‘n Onverwagse ontmoeting in die dorp met Sanet bring vir Roelof probleme.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae