Groblerspruit: Episode 3


groblerspruitDie ambisieuse Sanet hoor van die testament en die erflatings. Sy is gaande daaroor. Is dit dalk Roelof en veral haar kans om uiteindelik regtig ryk te wees? Sy is lankal moeg vir haar en Roelof se voorstedelike “sukkelbestaan.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae