Groblerspruit: Episode 30


groblerspruitAlmal kom bymekaar op Groblerspruit en die vonke spat behoorlik – tussen Sanet en Roelof en tussen Sanet en Tant Aletta (wat nie haar mond hou vir die onbeskofte stadsmeisie nie). Wanneer gaan Roelof breekpunt bereik?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae