Groblerspruit: Episode 31


groblerspruitDinge wil nie meer vlot tussen Roelof en Sanet nie. Minette is betower deur die Laeveld en Tant Aletta se kookvermoë. Sy probeer meer uitvind oor haar oorlede pa… weet oom Herklaas-hulle meer as wat hulle voorgee?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Ronnie

Elke Vrydag luister ek die hele week se Groblerspruit. Baie dankie vir die lekker storie.