Groblerspruit: Episode 32


groblerspruitDaar’s drama en ʼn amperse tragedie toe Alida en Roelof by die waterval swem. Minette en Tant Aletta vorm ‘n hegte band om die kospotte terwyl hulle vergeefs wag op Sanet wat spoorloos verdwyn het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Tracy Raath ·

Baie dankie, ek geniet hierdie vreeslik baie, neem my sommer terug na Springbok Radio se dae.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.