Groblerspruit: Episode 33


groblerspruitSanet steek die waarheid vir Minette weg. Minette het ‘n voorstel om Herklaas en Aletta se lewens op te kikker en Sanet wil ‘n antwoord by Roelof hê oor hulle twee se toekoms.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae