Groblerspruit: Episode 34


groblerspruitAletta en Herklaas is opgewonde oor die beplande vakansie by die see. Sanet is nie gelukkig met die twee ou mense wat saamry Johannesburg toe nie. Om alles te vererger daag Armand Geertsema onverwags op. Dit beteken net een ding: moeilikheid.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae