Groblerspruit: Episode 35


groblerspruitGaan Herklaas en Aletta rêrig wegkom met vakansie? Is Armand se houvas op Sanet sterk genoeg om haar in sy magsgreep te hou? Het Armand net gedreig om Roelof se renosters iets aan te doen of nie?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

Jacques dietrichsen ·

Ek wil graag uitvind, waar kan ek die volledige reeks van Groblerspruit kry, Ek kan nie na 4 stories n week luister en Dan van sondag tot woensdag wag vir die volgende 1

Suné van Heerden ·

Dagsê Jacques

Episodes in die reeks is ongelukkig slegs beskikbaar op Maroela Media sodra dit op die onderskeie gemeenskapsradiostasies uitgesaai is.

Lekker luister!
Groetnis
Suné
nms Maroela Media

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.