Groblerspruit: Episode 36


groblerspruitSanet onderskei haar as ʼn staatmaker wanneer Roelof haar werklik nodig het. Herklaas en Aletta wil hulle vakansieplanne met alle mag kanselleer. En wat beplan Armand Geertsema volgende?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae