Groblerspruit: Episode 37


groblerspruitDouw en Susan is terug van hulle oorsese reis, daar wag ‘n onaangename verrassing op hulle. Roelof en Alida bespiegel oor wie die brand by die plantasie gestig het. Gaan Roelof ooit op die been kom na so ‘n terugslag?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae