Groblerspruit: Episode 38


groblerspruitGaan Roelof ooit herstel van die brandskade aan sy koffieplantasie soos Douw sê? Het hy genoeg geld om die elektriese heining te span en die koffieproe-lokaal te herstel? Wie is dit wat hom telkens probeer verhoed om sy erfporsie te behou en waarom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

Ronnie ·

Goeiedag. Ek kan sedert Maandag nie meer Groblerspruit op my tablet luister nie. Dit laai nie eers nie. Is daar ‘n fout aan my kant?

Suné van Heerden ·

Dagsê Ronnie

Ons moes onlangs ‘n groot deel van ons medialêers skuif, en ons vermoed daar het ‘n tegniese fout ingesluip met episodes 30 – 40.
Ons tegniese span stel dringend ondersoek in. Probeer asseblief weer oor 24 – 48 uur om na die episode te luister.

Dankie vir jou geduld en lekker luister!
Groetnis
Suné
nms Maroela Media

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.