Groblerspruit: Episode 39


groblerspruitDinge loop nie vir Roelof soos hy dit beplan nie. Hy beland weer eens in Armand Geertsema se greep. Gaan Alida se geliefde ou perd Satan dit maak of gaan die dodelike griep hom wen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae