Groblerspruit: Episode 4


groblerspruitRoelof en Sanet besoek die familieplaas Groblerspruit en ontmoet die opsigter Herklaas en sy vrou Aletta. Dan daag Alida du Plessis, die buurvrou op. Sy is ʼn lewenslustige entjie mens wat vir niks stuit nie en aantreklik genoeg is om Sanet se jaloerse nekhare te laat regop staan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.