Groblerspruit: Episode 40


groblerspruitWat maak Rachel in Susan se meenthuis? Satan veg steeds verbete teen die dodelike griep. Douw se kanse om Roelof se ma, Susan, se hart te wen begin beter lyk… maar dis nog lank nie ʼn uitgemaakte saak nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Mariana Lessing ·

Dankie en nogmaals dankie vir die wonderlike storie wat julle uitsaai!! Dit is fantasties en hou aan om sulke wonderlike werk te doen. Groete Mariana Lessing. Honeydew

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.