Groblerspruit: Episode 41


groblerspruitKan Sanet haar belofte gestand doen? Hoekom het Rachel finaal die kluts kwytgeraak? Gaan Susan die aanval op haar oorleef? Dit lyk of Roelof en Alida tevergeefs waak by die dodelike siek Satan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae