Groblerspruit: Episode 6


groblerspruitDoen Roelof die regte ding om alles te los en plaas toe te gaan? Wat sal gebeur as dinge daar nie uitwerk nie? Sanet, sy meisie, is baie verbaas oor sy skielike besluit. Roelof se ma, Susan, het goeie raad vir hom. Die geslepe sakeman en hoteleienaar Armand Geertsema maak onverwags sy opwagting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae