Groblerspruit: Episode 7


Christine Groblerspruit

Christine Voorendyk vertolk die rol van Sanet. Foto: Verskaf.

Sanet wonder of sy Roelof nie eerder moes afgeraai het om op Groblerspruit  te gaan bly nie. Die plaas is erg vervalle en die teenwoordigheid van Alida du Plessis op die buurplaas laat haar beslis nie gerus voel oor Roelof nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae