Groblerspruit: Episode 8


groblerspruitRoelof kom agter op Groblerspruit is dit “vroeg uit die vere.” Hy en oom Herklaas maak ʼn skok ontdekking by die wildkamp. Buurvrou Alida loer by Tant Aletta se opsigterhuis in. Armand kom ook daar aan. Wat soek hy skielik op Groblerspruit? Dan klap skote in die verte.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae