Groblerspruit: Episode 9


Anrich-Herbst-2012

Anrich Herbst vertolk die rol van die held Roelof. Foto: Verskaf.

Kon Herklaas en Roelof betyds en ongedeerd uit die pad van die stropers en die renoster kom? En die skote wat geklap het – is dit die wilddiewe s’n of Herklaas se geweer wat afgevuur is. Aletta is baie bekommerd… en met rede.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

ladybug ·

ek geniet dit om weer ‘n radio storie te luister, my in te leef in die verhaal …

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.