Luister: Môregloed – Episode 34

Moregloed_stad.jpg

Foto: pixabay.com

Elmari Neethling weet nie aldag mooi hoe sy dit met Jan Horn het nie. Sy weet ook nie of Jan Horn of die polisie-adjudant haar die meeste grys hare gee nie. Hoekom is Patricia de Villiers so hewig ontsteld?

Wat presies is Môregloed?

Môregloed is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 24 weke, wat op verskeie gemeenskapsradiostasies landswyd uitgesaai word te danke aan Virseker, met ʼn hart vir Afrikaans en Afrikaanse radio. Borgskappe stel ons in staat om minstens een keer per jaar só ʼn radiovervolgverhaal vervaardig.

Luister gerus Môregloed op jou plaaslike gemeenskapsradiostasie – kyk hier na ʼn lys van die stasies wat dit uitsaai en hul uitsaaitye. Andersins kan jy elke dag se episode sommer net hier op Maroela Media kom luister en jy kan inhaal op die eerste klompie episodes wat jy reeds gemis het. Die beste van als? Dis gratis. Want dis wie óns is.

Die rolverdeling is soos volg:

  • Theuns Malan – Anton Dekker
  • Eben de Jager – Antowan Nöthling
  • Griet Kotze – Sulette Thompson
  • Patricia de Villiers – Esmeralda Bihl
  • Elmari Neethling – Su-an Müller-Marais
  • Aletta – Bettie Kemp

Vervaardiger: Bettie Kemp
Klanktegnici: Marius Vermaak
Skrywer: Joe Kleinhans
 
Wen ’n bootreis

Jy staan ook die kans om ʼn bootreis te wen.  Skryf nou in.

  • Maroela Media en die Virseker Trust werk saam om Afrikaanse onderwys en ander Afrikaanse inisiatiewe te ondersteun. Kry ʼn verpligtingvrye Virseker-kwotasie.
  • Virseker is ʼn produk van Auto & General Versekeringsmaatskappy, ʼn gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. B’s & V’s geld. (FDV-lisensienommer: 16354)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Ilze du Toit ·

Kan nie wag vir elke dag se episode nie. Die akteurs is puik

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.