Luister: Môregloed – Episode 38

Moregloed_stad.jpg

Foto: pixabay.com

Daar is ʼn losprys op die kleine kop van Monique Daniels. D-dag vir die betaling daarvan kruip vinnig nader. Gaan die losprys betyds betaal word?

Wat presies is Môregloed?

Môregloed is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 24 weke, wat op verskeie gemeenskapsradiostasies landswyd uitgesaai word te danke aan Virseker, met ʼn hart vir Afrikaans en Afrikaanse radio. Borgskappe stel ons in staat om minstens een keer per jaar só ʼn radiovervolgverhaal vervaardig.

Luister gerus Môregloed op jou plaaslike gemeenskapsradiostasie – kyk hier na ʼn lys van die stasies wat dit uitsaai en hul uitsaaitye. Andersins kan jy elke dag se episode sommer net hier op Maroela Media kom luister en jy kan inhaal op die eerste klompie episodes wat jy reeds gemis het. Die beste van als? Dis gratis. Want dis wie óns is.

Die rolverdeling is soos volg:

  • Theuns Malan – Anton Dekker
  • Eben de Jager – Antowan Nöthling
  • Griet Kotze – Sulette Thompson
  • Patricia de Villiers – Esmeralda Bihl
  • Elmari Neethling – Su-an Müller-Marais
  • Aletta – Bettie Kemp
  • Vervaardiger: Bettie Kemp
    Klanktegnici: Marius Vermaak
    Skrywer: Joe Kleinhans

Wen ’n bootreis

Jy staan ook die kans om ʼn bootreis te wen.  Skryf nou in.

  • Maroela Media en die Virseker Trust werk saam om Afrikaanse onderwys en ander Afrikaanse inisiatiewe te ondersteun. Kry ʼn verpligtingvrye Virseker-kwotasie.
  • Virseker is ʼn produk van Auto & General Versekeringsmaatskappy, ʼn gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. B’s & V’s geld. (FDV-lisensienommer: 16354)

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

3 Kommentare

izette ·

Hallo…ek weet nie of die fout hier by my is nie….maar die episode is presies dieselfde as gister sin…….

izette ·

Hierdie is dieselfde episode as gister…..of het ek n dag erens verloor???
Izette

Tania Heyns ·

Dagsê Izette

Dankie vir jou kommentaar. Ons vra om verskoning vir die oponthoud. Die volgende episode sal vanoggend nog gelaai word. Lekker luister!

Groetnis
Tania nms Maroela Media

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.