Geskryf deur Leon van Nierop
Regisseur Bettie Kemp
Wat gebeur wanneer ʼn slaperige dorpie aan die voet van ʼn berg sy eie private radiostasie kry en die pad wat deur die dorp loop boonop verlê word? Gaan die inwoners afgesluit raak van die buitewêreld of gaan hierdie nuwe inisiatief, en ander spanningsvolle gebeure, die gemeenskap laat wakker skrik? Gaan lees meer oor die drama.
Die karakters
- Otto Marais – vertolk deur Anton Dekker
- Elfra van Staden – vertolk deur Bettie Kemp
- Wessel Vorster – vertolk deur Luan Jacobs
- Corlia Lemmer – vertolk deur Izel Bezuidenhout
- Slaptjip Salamander – vertolk deur Antowan Nöthling
- Tannie Dottie Duvenhage – vertolk deur Ria Smit
- Melissa Taljaard – vertolk deur Helena Hettema
- Wolfgang Jordaan – vertolk deur Stephan Vermaak
Tegniese versorging deur Marius Vemaak en opgeneem in Maroela Media se ateljee.