[Luister] Vuurvreters: Episode 11

number-605342_960_720.jpg

Foto: pixabay.com

Ouma Leonie Verster ontmoet die nuwe eienaar van Eenheid 13. Hoekom is dit ʼn ontmoeting wat nie een van die twee maklik sal vergeet nie?

Wat presies is Vuurvreters?

Vuurvreters is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 24 weke, wat op 33 gemeenskapsradiostasies landswyd uitgesaai word te danke aan ʼn borg met ʼn hart vir Afrikaans en Afrikaanse radio. Borgskappe stel ons in staat om minstens een keer per jaar só ʼn radiovervolgverhaal vervaardig.

Luister gerus Vuurvreters op jou plaaslike gemeenskapsradiostasie – kyk hier na ʼn lys van die stasies wat dit uitsaai en hul uitsaaitye. Andersins kan jy elke dag se episode sommer net hier op Maroela Media kom luister en jy kan inhaal op die eerste klompie episodes wat jy reeds gemis het. Die beste van als? Dis gratis. Want dis wie óns is.

Die rolverdeling is soos volg:

  • Agent Henry Vogel – Antowan Nöthling
  • Agent Sally Bloemhof – Su-an Müller-Marais
  • Direkteur Victor Fransman – Anton Dekker
  • Septimus Steyn – Lochner de Kock
  • Leonie Verster – Bettie Kemp
  • Tina Truter – Ria Smit
  • Rhoda van der Ross – Heidi Mollentze
  • Adjunkminister Titus Bantjies – Duncan Johnson

Vervaardiger: Bettie Kemp
Klanktegnici: Schalk Vorster en Marius Vermaak
Skrywer: Joe Kleinhans

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

4 Kommentare

Vramaarnet ·

Kan nie die storie luister nie, is daar dalk fout met file?

Janie du Plessis ·

Dagsê Vramaarnet,
Dankie vir jou boodskap. Daar was ‘n tegniese fout, maar dit is nou reggestel. Probeer gerus weer, en geniet dit!

Greotnis
Janie nms. Maroela Media

Janie du Plessis ·

Dagsê EKKE,
Dankie vir jou boodskap. Daar was ‘n tegniese fout, maar dit is nou reggestel. Probeer gerus weer, en geniet dit!

Greotnis
Janie nms. Maroela Media

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.